Graad 1 leerlinge van Parys Primêre skool is sommer al klaar tuis in die klaskamer. Die nuwelinge het vanoggend, Dinsdag 12 Januarie, ‘n draai by die skool gemaak waar hul eerste skooldag foto’s ...
As daar enige vrese by die nuwe Graad 1’s by Laerskool Muldersdrif was, is dit vinnig uit die weg geruim toe die vriendelike personeel die ouers en kinders op die eerste amptelike dag van die nuwe ...